Beskrywing
Wilde Diere (PowerPoint Aanbieding)
Virtuele besoek aan: WILDE DIERE.
31 “slides”.
Geskik vir:
- Huistaal of Eerste Addisionele taal, asook Lewensoriëntering
- Woordeskatontwikkeling
- Assosiasies
- Prentbespreking
- Skryf sinne of storie oor die prent/e.











