GEBRUIKSVOORWAARDES
Deur die gebruik van hierdie webtuiste aanvaar u, en kom u ooreen om die kopiereg en voorwaardes van SLIMJUFF na te kom. Indien u nie toestem nie, moet eerder nie hierdie webwerf gebruik nie.
SLIMJUFF behou hom die reg toe om die gebruiksvoorwaardes te eniger tyd te verander.
Hierdie hulpbronne is slegs vir gebruik deur die aankoper. Dit mag nie met ouers of kollegas gedeel word nie.
Die hulpbronne mag nie elektronies of in harde kopie versprei word nie.
ALLE HULPBRONNE IS IN PDF FORMAAT.
BESTELLINGS
• U e-pos adres word benodig om bestellings by u uit te kry. Registreer dus op die PROFIELBLAD.
• Kies die hulpbronne wat u benodig. Plaas dit in u mandjie / “basket”.
• Klik op die “Check out” knoppie.
• Klik op “Place Order”, asook op die T&C blokkie.
BETALINGS
• Betaal per elektroniese fondsoorplasing (EFT) in die bankrekening soos aangetoon op bestellings.
• GEEN KONTANT- of TJEK-betalings sal aanvaar word nie, aangesien daar bankkostes by betrokke is.
• E-pos ’n bewys van u betaling en verwysings-/bestelnommer aan: admin@slimjuff.co.za
• U sal dan ‘n e-pos ontvang, met die nodige instruksies om die betrokke hulpbronne te kan aflaai.
• Indien u betaling vereffen is, en u bewys van betaling ge-e-pos het, maar nie binne 24 uur u bestelling ontvang het nie, kontak my asb. dadelik.