Verstaan vermenigvuldiging beter

Verstaan vermenigvudiging beter!
Verskeie aktiwiteite om vermenigvuldiging beter te verstaan en toe te pas.
Ideaal om te gebruik in klasverband, vir intervensie of vir leerondersteuning.