Beskrywing
Telwoorde van 1 tot 10 word uitgebeeld en die kinders leer hoe dit uitgespreek word. Tale: Afrikaans en Engels 2de Addisionele tale: (isiXhosa (Gr1) en Sesotho)
11 Stelle kleurvolle muurkaarte met prente, Afrikaans, Engels en 2de Add Taal Sesotho.













