Beskrywing
Engels Emosies Muurkaarte
Verskillende emosies word uitgebeeld en die kinders leer hoe dit uitgespreek word.
‘n Volledige stel van 7 kleurvolle muurkaarte met prente en woorde in Afrikaans, Engels en 2de Add Taal (isiXhosa of Sesotho)
Kwaad
Lag
Gelukkig
Huil
















