Beskrywing
Gr 1 Afr HT Aanvullende lees, klank & woordbou, begripstoets
19 – A4 Bladsye
Inskerping van die aa-klank d.m.v. ‘n storie, begripstoetsie, klank en woordbou, sinskonstruksie, woordbou en bou van eie sinne.
• Storie van aa-woorde
• Klank inskerping aktiwiteit
• Sinskonstruksie
• Lees van sigwoordeskat en aa-woordeskat
• Begripstoets
• Sin-stroke
• Losstaande woorde om te help met sin-konstruksie
• Transkripsie
• Skryf van eie storie













