Beskrywing
Gr 1&2 Afr HT Klank en Woordbou – pasmaats met eu woorde
PASMAATS MET eu-WOORDE
Sluit in:
• 15 woord kaartjies
• 15 prente kaartjies
Goeie aktiwiteite vir:
• die vaslegging van bogenoemde klanke.
• Assosiasies
• Aansporing om te lees
• Konsentrasie
• Geheue













