• Link to Facebook
  • Kontak My
Slim Juff geskep deur Sanita Welgemoed: 062 951 166 1
Slim Juff
  • Tuis
  • Hoe Bestel Ek
  • SlimJuff Winkel
    • Wiskunde / Mathematics
      • Gr 1 Wiskunde
      • Gr 2 Wiskunde
      • Gr 3 Wiskunde
      • Gr 1 Maths
      • Gr 2 Maths
      • Gr 3 Maths
    • Huistaal: Afrikaans
      • HT Afr Gr R
      • HT Afr Graad 1
      • HT Afr Graad 2
      • HT Afr Graad 3
    • English Home Language
      • HL Eng Grade 1
      • HL Eng Grade 2
      • HL Eng Grade 3
    • 1ste Addisionele Taal: Afr/Eng
      • 1ste AT Afr / Eng Gr 1
      • 1ste AT Afr / Eng Gr 2
      • 1ste AT Afr / Eng Gr 3
    • 2de Add Taal: isiXhosa/isiZulu/Sepedi & Sesotho
      • isiXhosa
        • Gr 1 isiXhosa
        • Gr 2 isiXhosa
        • Gr 3 isiXhosa
      • isiZulu
        • Gr 1 isiZulu
        • Gr 2 isiZulu
      • Sepedi
        • Gr 1 Sepedi
        • Gr 2 Sepedi
      • Sesotho
    • Remediëring / Intervensie
    • Gratis Hulpbronne
    • Calendar 2026
  • Wenslys
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Registreer Nou
  • Menu Menu
  • Shopping Cart Shopping Cart
    0Shopping Cart
Die Corgis gaan skool toe - Leesboek Voorblad

GR 2 Afr HT – Die Corgis gaan skool toe – Leesboek

R45.00

GR 2 Afr HT – Die Corgis gaan skool toe – Werksboek

Hierdie is die eerste leesboekie in die nuwe Corgi lees- en werkboek reeks.

Elke leesboek sluit af met n belangrike les. Saam met die leesboekie, ontvang u ook n prettige leessertifikaat om aan die leerders te oorhandig, indien hul die boekie suksesvol kon lees.

Ons motiveer graag die kinders om lees te geniet. Hul kan dus die sertifikaat versamel deur die hele Corgi leesreeks te voltooi.

Sien meer  by beskrywing hieronder…

Categories: Lees, Lees Gr 2, Taal Afdeling
  • Beskrywing

Beskrywing

Die Corgis gaan skool toe. 

Leesboekie bestaan uit 16 A4 bladsye met pragtige, kleurvolle illustrasies.

Hierdie is die eerste leesboekie in die nuwe Corgi lees- en werkboek reeks.

Elke leesboek sluit af met ‘n belangrike les. Saam met die leesboekie, ontvang u ook n prettige leessertifikaat om aan die leerders te oorhandig, indien hul die boekie suksesvol kon lees.

Ons motiveer graag die kinders om lees te geniet. Hul kan dus die sertifikaat versamel deur die hele Corgi leesreeks te voltooi.

Die Corgis gaan skool toe  is n prettige en leersame storie vir Graad 2-leerders wat volg hoe Buddy en Gracie, twee nuuskierige Corgis, hul eerste skooldag by Blaffieskool beleef. Die boekie neem kinders op ‘n opwindende skoolreis vol nuwe vriende, verrasings en belangrikke lesse oor samewerking, respek en selfvertroue.

Hierdie storie:

  • Bou woordeskat (nuwe woordeskat word aangedui).
  • Leer leerders van skoolroetine en goeie maniere.
  • Beklemtoon ‘n belangrike lewensles.
  • Leessertifikaat word ingesluit om leerders te motiveer om daarvoor te “werk”.
  • Prettige inkleurbladsy vir flukse werkers, ingesluit.
  • Wekboek propvol waardevolle, CAPS gefundeerde aktiwiteite, bykomend beskikbaar.

 

Soortgelyke Produkte

  • Gr1 HT Afr Oxford Storieboom Aaanvangslees Aktiwiteite

    Gr1 Afr HT Oxford Storieboom Aanvangslees Aktiwiteite

    R25.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • GR 1 DUBBELKLANK aa FLITSKAARTE

    Gr 1 Afr HT Dubbelklank ee Flitskaarte

    R10.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • Gr 1 Afr HT Oxford Storieboom Wegkruipertjie

    R25.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • Oxford Storieboom; Fase 3 - Gr 1 Woordeskat ontwikkeling. Woordeskat ontwikkeling en takies rondom die volgende boeke: Fase 3: Boek 1: Op die strand Fase 3: Boek 2: Die Dolfyne Fase 3: Boek 3: Niemand wil speel nie Fase 3: Boek 4: ‘n Kat in die boom Fase 3: Boek 5: Die swaai Fase 3: Boek 6: Die Piekniek

    Gr 1 Afr HT Woordeskat En Ontwikkeling Fase 3

    R10.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • Tuis
  • Hoe Bestel Ek
  • SlimJuff Winkel
  • Wenslys
  • Kontak My

Besoek die Winkel

  • Gr R Afr HT Skoolgereedheid
  • Afr Huistaal Gr R Klanke
  • HT Afr Gr R
  • HT Afr Lees Gr 3

Erkenning aan

Whimsy Clips

Volg Ons

SlimJuff Facebook

Rights reserved by www.slimjuff.co.za - GRKK Web Presence
  • Link to Facebook
  • Tuis
  • SlimJuff Winkel
  • Kontak My
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Link to: GR 2 Afr HT – Die Corgis gaan skool toe – Werksboek Link to: GR 2 Afr HT – Die Corgis gaan skool toe – Werksboek GR 2 Afr HT – Die Corgis gaan skool toe – WerksboekCORGIS GAAN SKOOL TOE WERKBOEK VOORBLAD Link to: GR 2 Afr HT – Juffrou Corgi en die dapper maats – Werksboek Link to: GR 2 Afr HT – Juffrou Corgi en die dapper maats – Werksboek GR 2 Afr HT – Juffrou Corgi en die dapper maats – Werksboek
Scroll to top Scroll to top Scroll to top