Beskrywing
Gr 2 Oxford Storieboom. Fase 7 Rooi Planeet Woordeskat. Visvang
Volledige stel van 150 visse
R15.00 Original price was: R15.00.R10.00Current price is: R10.00.
Gr 2 Oxford Storieboom. Fase 7 Rooi Planeet Woordeskat. Visvang
Volledige stel van 150 visse
Vir in-oefening van nuwe woordeskat van die Rooi Planeet.
Visse met nuwe woordeskat op.
Druk visse op karton uit. Sit skuifspeld op vis se bekkie.
Maak stokkie met tou en klein magneet vooraan.
• Leerders vang die vissie, lees die woord.
• Maak ‘n mondelinge sin daarmee.
• Wys die woord uit in sy leesstuk.
• Skryf ‘n sin in sy werkboek met die woord.
Volledige stel van 150 visse



Gr2 Oxford Storieboom Fase 7. Woordeskatontwikkeling