Beskrywing
Gr 2 Wisk Kwartaal 4 Getalle, Bewerkings & Verwantskappe
Volledige Stel van 30 bladsye
• Flardkaarte
• Telwerk: groepies van…
• Aan- en terugtel (0-200): 10’e; 5’e; 3’e; 4’s.
• Herken, identifiseer en lees getalsimbole tot 200.
• Verbind korrekte maats
• Knip getalname en simbole: paswerk
• Beskryf, vergelyk en orden getalle
• Plaas getalle op regte plekke
• Grootste getal / kleinste getal
• Ranggetalle & afkortings
• Rangetalle orden: minste na meeste / meeste na minste
• Woordeskat: voor, na, tussen getalle
• Woordeskat: meer as; minder as; dieselfde
• Simbole: >; <; =
• Orden getalle op getallelyn
• Plekwaarde: verskil tussen waarde en plekwaarde
• H,T,E.
• Ontbinding van getalle















