Beskrywing
Gr R Wisk Gereedheid
(40 bladsye)
- Teken syfers en woorde na (1 tot 10)
- Omkring die regte syfer
- Vul die regte getal in
- Teken die regte hoeveelheid
- Volg opdragte
- Teken 1 meer voorwerp
- Verbind regte syfers met prent
- Teken 2 meer as wat syfer aantoon
- Teken 1 minder as vorige een
- Teken 2 minder as vorige een
- Rangskik van minste na meeste
- Rangskik van meeste na minste
- Lateraliteit en telwerk
- Skryf oor syfers en teken soveel
- Getallelyne met verskeie aktiwiteite