Beskrywing
Engels Aksiewoorde Muurkaarte
Hier word verskillende aksies uitgebeeld in prente en woorde. Die onderwyser kan dit gebruik om die begrippe in Afrikaans, Engels en 2de Addisionele taal (isiXhosa of Sesotho) by die leerders vas te lê.
Daar is 18 verskillende gekleurde muurkaarte met aksiewoorde en prente wat daarby pas.
Buig
Draai om
Staan op
Sit














