Flitskaarte
Hulpbronne, (bv. Pragtige MUURKAARTE en FLITSKAARTE) in Afr/Eng en die TWEEDE ADDISIONELE TALE. IsiXHOSA en seSOTHO vir nie-Xhosa en Sotho sprekende leerders. • Flitskaarte: Nuwe woord in 2de Add Taal, asook Afrikaanse en Engelse woord. Flitskaarte soos bv Skool, Aksie Woorde, Emosies en groet vorme word uitgebeeld.



