Gr 3 Wiskunde Werkboek 1 Kwartaal 3

Hierdie is nommer 1 van 2 werkboeke saamgestel vir gebruik gedurende die Derde Kwataal. Die werkboek het taakkaarte oor die volgende:

• Telwerk: 200-400; 400 – 600; 600-700.
• Getalname- en simbole
• Telwerk: in 25’s; Terugtel in 2’s; Terugtel in 25’s; 5évanaf gegewe getal; Terugtel in 10é; In 2’s vanaf gegewe getal.
• Vergelyking van getalle
• Rangskik getalle van groot na klein
• >,< en =
• Vrae oor telwerk
• Ranggetalle
• Getallelyn
• Herbenoeming en Plekwaarde
• Halveer enVerdubbel
• Getalpatrone
• Waarde en plekwaarde
• HTE-somme
• Herhaalde Optelling en Vermenigvuldiging
• Tafels
• Probleemoplossing

Gr 3 Wisk werkboek 1 Kw 3 VOORBLAD