Gr 1 FAL Letter Word Cards
3-Letter words and symbols
Dit bestaan uit A4 bladsye met woorde en simbole.
Die woorde is in raampies geskryf met die doel dat dit uitgeknip en gelamineer kan word. Dit kan dan as flitskaarte gebruik word vir vinnige end-klank herkenning, asook die sortering van woorde volgens end-klanke.
- Display 15 Products per page




