Description
Gr 1 FAL Letter Word Cards
3-Letter words and symbols – A4 pages
R20.00
3-Letter words and symbols – A4 pages
Die woorde is in raampies geskryf met die doel dat dit uitgeknip en gelamineer kan word. Dit kan dan as flitskaarte gebruik word vir vinnige end-klank herkenning, asook die sortering van woorde volgens end-klanke.
Maklike woord-herkenning deur assosiasie met prente. Sinne kan mondeling gemaak word met die woorde. Goeie
aanmoediging vir die lees van nuwe woorde.
Die klanke end-klanke ingesluit is:
• -at
• -et
• -it
• -ot
• -ut
• -an
• -in
• -un
• -ig
• -ug
• -ad
• -ed
• -ap
• -ip
• -ob
•-am
3-Letter words and symbols – A4 pages