Beskrywing
Gr 1&2 Afr HT Klank en Woordbou Pasmaats met uu woorde .
PASMAATS MET uu-WOORDE
Sluit in:
• 12 woord kaartjies
• 12 prente kaartjies
Goeie aktiwiteite vir:
• die vaslegging van bogenoemde klanke.
• Assosiasies
• Aansporing om te lees
• Konsentrasie
• Geheue













