Beskrywing
Gr 2 Afr HT Klank en Woordbou Pasmaats met aai woorde .
PASMAATS MET aai-WOORDE
Sluit in:
• 12 woord kaartjies
• 12 prente kaartjies
Goeie aktiwiteite vir:
• die vaslegging van bogenoemde klanke.
• Assosiasies
• Aansporing om te lees
• Konsentrasie
• Geheue













