Beskrywing
Gr 2 Afr HT Klank en Woordbou Pasmaats met eeu woorde .
PASMAATS MET eeu-WOORDE
Sluit in:
• 6 woord kaartjies
• 6 prente kaartjies
Goeie aktiwiteite vir:
• die vaslegging van bogenoemde klanke.
• Assosiasies
• Aansporing om te lees
• Konsentrasie
• Geheue












