Beskrywing
Gr 2 Afr HT Klank En Woordbou
Oulike klein “leesboekies”vir die aanleer van nuwe klanke en om woordeskat uit te brei.
Addisionele aktiwiteite wat met die boekies gedoen kan word:
Bv: soek die woord wat juffrou sê; omkring die nuwe woord; kan jy nog woorde skryf met dieselfde klank?; skryf jou eie sin met die nuwe woord; lees die storie; vertel die storie oor.
Skryf die storie in jou werkboek.
Die volgende 5 titels is beskikbaar:
1. Trou ((tr- en sm- klanke)
2. Vrugte (vr- klank)
3. Fliek (fl- klank)
4. Haai (aai- klank)
5. Vlooi (ooi- klank)














