Beskrywing
Gr 1 AFR HT Klank En Woordbou
Oulike klein “leesboekies”vir die aanleer van nuwe klanke en om woordeskat uit te brei.
Addisionele aktiwiteite wat met die boekies gedoen kan word:
Bv: soek die woord wat juffrou sê; omkring die nuwe woord; maak jou eie sin met die woord; lees die storie; vertel die storie oor. Skryf die storie in jou werkboek (transkripsie).
Die volgende titels is beskikbaar: 5 Boekies teen R10 elk
1. Wen
2. Kam
3. Bed
4. Bel
5. Pyn














