Beskrywing
GR 1 Afr HT Leer sinne skryf
Aktiwiteite om leerders by te staan om te leer sinne skryf.
Volledige stel van 20 A4-bladsye:
• Woordeskat
• Lettergrepe
• Lees die sin
• Skryf oor gids-letters
• Transkripsie
• Visuele diskriminasie
• Skommel woorde in regte volgorde
• Skryf onafhanklik die sin
• Teken ‘n prent van die sin en gee byskrifte












