Beskrywing
Gr 2 Getalle, Bewerkings & Verwantskappe
Boekie 2 sluit ‘n verskeidenheid aktiwiteite in, om die volgende
te bemeester)
(33 bladsye)
• Telwerk: Vul in deur in veelvoude van 2 te tel.
• Tel in veelvoude van 3. Help nar om by leeu uit te kom.
• Verbind die kolletjies deur in vywe te tel. Wat is dit? Kleur
mooi in as jy klaar getel het.
• Ontbinding: breek getalle op in tiene en ene.
• Herbenoem die volgende getalle.
• Herbenoem die volgende. Pak dit eers met jou
spreikaarte uit en voltooi dan.
• Plekwaarde: Voltooi die volgende.
• Plekwaarde: Vul die plekwaarde in wat weggelaat is.
• Lees en skryf van getalle.
• Waarde van ‘n getal.
• Orden en vergelyk getalle.
• Halvering van onewe getalle.
• Verdubbeling. Verdubbeling beteken om dieselfde
hoeveelheid weer by te sit. M.a.w. 2 keer die getal. Kyk
na hierdie maklike voorbeeld en doen dan die res op
dieselfde manier.
• Verdubbel: Verdubbel op die “kort” manier.
• T.E. somme (plus)
• T.E. somme (minus)
• Vorms: (2D)
• Vorms: (3D)
• Simmetrie.
• Spieëlbeeld. Teken die ander helftes sodat beide kante
presies dieselfde lyk.
• Getalpatrone. Tel aan. Kyk mooi en voltooi die patrone.
• Bewerkings.
• Bewerkings: Dink mooi. Watter getal kort?
• Wiskunde woordeskat: Kyk en luister mooi, voor jy doen.
• Wiskunde woordeskat: Gelyke en ongelyke getalle.
• Pret met syfers. Volg die instruksies en kyk wat gebeur.
Mooi luister. Geniet dit!
• Data hantering.
• Woordprobleme.
















