Beskrywing
GR 2 Wisk Getalle en Bewerkings (Herhaalde Aftrekking)
Propvol verduidelikings voorbeelde en toepassing. (A4 – 21 Bladsye)
1. Beskrywing wat herhaalde aftrekking beteken
2. Werkkaart 1. Konsep: bou met voorwerpe (3’s en 2’s)
KABV-fokus: Getalle en bewerkings (Gr 2) – aftrek as herhaalde wegneem van gelyke groepe; tel in 2’s en 3’s agteruit tot minstens 30.
• Konkreet: Voorbeeld
• Tel: Hoeveel Groepe
• Teken self
• Herhaalde aftrekking met prente.
3. Werkkaart 2: (5’s en 2’s)
4. Werkkaart 3:
• Herhaalde aftrekking met 10-raam hulp
• Herhaalde aftrekking met 20-raam hulp
5.Werkkaart 5 :
• Getallelyne
6. Werkkaart 5:
• Van prent na getallesin.
• Gelyke groepe
7. Werkkaart 6:
• Van prent na getallesin.
8. Werkkaart 7.
• Herhaalde aftrekking; deel
• Kyk eers mooi na die voorbeeld.
9. Werkkaart 8:
• Woordsomme (maklik)
10. Werkkaart 9
• Getalpatrone: agteruit.
11. Werkkaart 10
• Herhaalde aftrekking met geld.
12. Werkkaart 11
• Kom ons oefen gou herhaalde aftrekking. Kyk hoe jy vaar!
13. Beloning:
• inkleurprent
14. Beloning:
• Sertifikaat: Ek verstaan: Herhaalde aftrekking















