Beskrywing
GR 1 Afr HT – Ontmoet die Corgis!
Dis nie net ’n werkboek nie – dit’s ’n leersame avontuur vol pretaktiwiteite!
Gaan hand-aan-hand saam met die leesboek en help jong lesers om:
- Leesbegrip te oefen
- Klanke & taalvaardighede te versterk
- Kreatief te dink en te skryf
- Speel-speel te leer!
- Perfek vir Graad 1
- Onderwysers & ouers – hierdie is die ideale hulpmiddel vir die klaskamer of tuis!














