Beskrywing
GR 1 Afr HT – Ontmoet die Corgis!
Die 1ste boekie in die splinternuwe Corgi Leesreeks is hier!
Hierdie prettige leesboek is perfek vir Graad 1 leerders – met kleurvolle karakters, maklike sinne en ’n lewensles wat kinders sal inspireer.
Ook beskikbaar vir jou kind of klas (addisioneel)
- Leessertifikaat
- Inkleurprent
- Plakkers
Alles as aanmoediging & beloning om lees nóg lekkerder te maak










