Beskrywing
Gr 1 Wisk, Getalle, Bewerkings en Verwantskappe. 4de Kwartaal
- Volledige stel van 30 bl
- Telwerk (1’s; 2’s; 5’e: aan-en terugtel)
- Getalname en simbole
- Groepe van …
- Beskryf, vergelyk en orden (>,<,=)
- Orden getalle van groot na klein en andersom
- Getallelyn (wat kom voor, na, tussen), ook: regs en links
- Ranggetalle
- Plekwaarde (T en E)














