Beskrywing
Gr 1 Afr HT Oxford Storieboom Wegkruipertjie
Fase 2, Boek 2
Aktiwiteite rondom Wegkruipertjie, sluit in:
• Sinstroke
• Woordeskat vir woordherkenning en paswerk
• Visuele diskriminasie aktiwiteite
• Verbind woorde met maats
• Woord raampies
• Ouditiewe oefeninge
• Ouditiewe reeksgeheue
• Visuele analise en sintese
• Lateraliteit
• Legkaart
• Transkripsie
• Lees van storie













