Beskrywing
Gr 2 Wiskunde Probleemoplossing
• Beskrywing van bewerkingstekens
• 70 verskillende probleme/storiesomme om op te los,
geskik vir Graad 2 leerders
• Sluit somme met al 4 bewerkings in (plus, minus, maal
en deel)
• Sluit bewerkings in afstand; inhoud; omtrek en geld in
• Moeilikheidsgraad wissel













