Beskrywing
Gr 2 & 3 Wisk Tafels – 150+ tel in veelvoude
Geskik vir Graad 2 en 3 leerders
Help leerders patrone in telwerk opmerk.
Leerders begin verstaan hoe optelling en aftrekking werk.
Help met voorbereiding vir vermenigvuldiging.
Gebruik as versterkings oefeninge in die klas of as huiswerk aktiwiteite.













