Beskrywing
GR 1 HT Afr Klank Herkenning Enkelklanke
23 – A 4 Taakkaarte om die aanbieding en vaslegging van enkelklanke vir leerders interressant en lekker te maak.
• Taakkaarte sluit al die enkelklanke in,behalwe: c, q en x omdat min Afrikaanse woorde met hierdie klanke begin.
• Aktiwiteite sluit patroon opeenvolging in wat belangrik is vir Visuele Diskriminasie, asook Logiese denke.













