Beskrywing
Gr 1&2 Afr HT Klank en Woordbou – pasmaats met aa woorde
PASMAATS MET aa-WOORDE
Sluit in:
• 25 woord kaartjies
• 25 prente kaartjies
Goeie aktiwiteite vir:
• die vaslegging van bogenoemde klanke.
• Assosiasies
• Aansporing om te lees
• Konsentrasie
• Geheue













