Beskrywing
Gr 1&2 Afr HT Klank en Woordbou – pasmaats met ie woorde
PASMAATS MET ie-WOORDE
Sluit in:
• 18 woord kaartjies
• 18 prente kaartjies
Goeie aktiwiteite vir:
• die vaslegging van bogenoemde klanke.
• Assosiasies
• Aansporing om te lees
• Konsentrasie
• Geheue













