Beskrywing
Gr1 Afr HT Oxford Storieboom
Fase1: Aanvangslees Aktiwiteite
27 A4-bladsye wat die volgende insluit:
• Karakter pente en woord-flitskaarte
• Watter maatjie se naam kruip hier weg?
• Visuele geheue aktiwiteite
• Aktiwiteit vir rym-woorde
• Lettergreep aktiwiteite
• Ouditiewe geheue aktiwiteite
• Aktiwiteite vir ouditeiwe-, visuele geheue en
woordherkenning met flitskaartjies
• Aktiwiteite vir die inskerping van nuwe woordeskat
• Kontroleblad vir nuwe woordeskat
• Woordbou aktiwiteite














