Description
Gr 1 Getalkombinasies tot 10
Hierdie werkboek is uniek in die sin dat dit voorsiening maak vir 3
Afdelings: Leerondersteuning / Intervensie; Klassikaal en
Huiswerk…, alles oor Getalkombinasies tot by 10.
Aktiwiteite is saamgestel om seker te maak leerders bemeester die begrip getalkombinasies.
42 blasye propvol prettige aktiwteite om seker te maak die leerder behou konsentrasie terwyl hy die konsep bemeester.