Beskrywing
Gr 2 Afr HT Klank en Woordbou st-klank
Die produk bestaan uit die volgende: Intensiewe aktiwiteite om die spesifieke
klank vas te lê.
• ‘n paar prente wat die spesfieke klank uitbeeld (m.a.w – klank vaslegging
deur prente)
• Die klein prente word enkel uitgeknip en bo aanmekaar gekram om
‘n boekie te vorm.
• Werkkaarte sluit in:
• Klank gebasseerde woord soektog
• Skommel klanke in hoofletters en skryf die korrekte woord in kleinletters
• Klank- woord-wiele
• Klank en skryf die hele woord neer.
• Skryf jou eie sinne met die nuwe klank se woorde
• Kyk na die klank se prente en skryf self die woord













