Beskrywing
GR 2 Afr HT – Seerowers Werksboek
26 A4 werkblaaie wat die volgende insluit:
- Klap lettergrepe van nuwe woorde
- Lees sinne en soek nuwe woorde
- Skryf sinne in die verlede tyd
- Hersiening van “oe, ee & ie”-klank
- Lees die storie en teken sy prent
- Mondelinge vrae & antwoorde
- Visuele diskriminasie: seek die regte woord
- Skommel die klanke om die woord te vorm “
- Klank hersiening: “ee, oo , uu & ie”
- Ouditiewe geheue: antwoord ja of nee
- Leestekens: hoof letters, uitroeptekens en punte.
- Skommel die woorde reg om die sin te vorm
- Lees die storie en soek nuwe woorde
- Visuele geheue: soek verkeerde woord en vervang
- Skryf eie sinne en gee naam
- Skryf woorde in lettergrepe
- Sinsbou met woorde
- Visuele geheue
- Teken prent en voorsien byskrif te
- Ouditiewe geheue
- Sigwoorde
- Woordsoektog
- Verbind vraag en antwoord
- Kyk na prent en skryf storie
- Kyk na prent en verskaf byskrif te
- Kleur prent in


















