• Link to Facebook
  • Kontak My
Slim Juff geskep deur Sanita Welgemoed: 062 951 166 1
Slim Juff
  • Tuis
  • Hoe Bestel Ek
  • SlimJuff Winkel
    • Wiskunde / Mathematics
      • Gr 1 Wiskunde
      • Gr 2 Wiskunde
      • Gr 3 Wiskunde
      • Gr 1 Maths
      • Gr 2 Maths
      • Gr 3 Maths
    • Huistaal: Afrikaans
      • HT Afr Gr R
      • HT Afr Graad 1
      • HT Afr Graad 2
      • HT Afr Graad 3
    • English Home Language
      • HL Eng Grade 1
      • HL Eng Grade 2
      • HL Eng Grade 3
    • 1ste Addisionele Taal: Afr/Eng
      • 1ste AT Afr / Eng Gr 1
      • 1ste AT Afr / Eng Gr 2
      • 1ste AT Afr / Eng Gr 3
    • 2de Add Taal: isiXhosa/isiZulu/Sepedi & Sesotho
      • isiXhosa
        • Gr 1 isiXhosa
        • Gr 2 isiXhosa
        • Gr 3 isiXhosa
      • isiZulu
        • Gr 1 isiZulu
        • Gr 2 isiZulu
      • Sepedi
        • Gr 1 Sepedi
        • Gr 2 Sepedi
      • Sesotho
    • Remediëring / Intervensie
    • Gratis Hulpbronne
    • Calendar 2026
  • Wenslys
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Registreer Nou
  • Menu Menu
  • Shopping Cart Shopping Cart
    0Shopping Cart
Die Towerboek
Die Towerboek
Die Towerboek
Die Towerboek
Die Towerboek
Die Towerboek
Die Towerboek
Die Towerboek

GR 2 Afr HT – Die Towersleutel Werksboek

R50.00

GR 2 Afr HT – Die Towersleutel Werksboek

Hierdie is ‘n baie omvattende werkboek wat uit 24 bladsye bestaan.
Leeswoordeskat, sowel as taalleer-aktiwiteite word gelyktydig hanteer.
Propvol heerlike aktiwiteite
Hersiening, sowel as uitdagings maak deel uit van hierdie boekie.
Met die voltoiing van dié werkboekie, behoort leerders die woordeskat van die Towersleutel onder die knie te hê, aangesien daar heelwat herhaling plaasvind, wat in lekker aktiwiteite verskuil lê. M.a.w. geen eentoninge herhaling nie.
Hele klomp vlieë word met een klap hanteer. Dus is hierdie werkboekie tydbesparend.

Categories: Lees, Lees Gr 2, Taal Afdeling
  • Beskrywing

Beskrywing

GR 2 Afr HT – Die Towersleutel Werksboek

  1. Lettergrepe klap met nuwe woordeskat
  2. Soek nuwe woordeskat en omkring
  3. Lees van storie
  4. Skryf sinne in verlede tyd
  5. Hersiening van klanke
  6. Lees storie en teken prent
  7. Meervoude
  8. Ouditiewe geheue akt
  9. Leestekens
  10. Visuele geheue akt
  11. Skryf eie storie en gee naam
  12. Antonieme
  13. Skommel woorde reg en skryf sin korrek
  14. Hersiening van klinkers
  15. Skryf mooi sinne met woorde voorsien
  16. Skryf sin oor in meervouds-vorm
  17. Kyk na prent en skryf eie sinne
  18. Woorherkenning & soektog
  19. Woordsamestellings
  20. Towersleutel woord-doolhof
  21. Verbind vraag & antwoord
  22. Voltooi sinne
  23. Kyk na prent en beantwoord vrae
  24. Voorsien byskrifte vir prent
  25. Kleur preny in

 

Soortgelyke Produkte

  • Gr 1 Afr HT Woordeskat Inskerping Fase 3

    Gr 1 Afr HT Woordeskatinskerping Fase 3

    R6.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • Gr 1 Afr HT Oxford Storieboom Wegkruipertjie

    R25.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • GR 1 KLANK ie FLITSKAARTE

    Gr 1 Afr HT Klank ie Flitskaarte

    R10.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • GR 1 Afr HT Klank en Woordbou

    GR 1 Afr HT Klank en Woordbou

    R35.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • Tuis
  • Hoe Bestel Ek
  • SlimJuff Winkel
  • Wenslys
  • Kontak My

Besoek die Winkel

  • Gr R Afr HT Skoolgereedheid
  • Afr Huistaal Gr R Klanke
  • HT Afr Gr R
  • HT Afr Lees Gr 3

Erkenning aan

Whimsy Clips

Volg Ons

SlimJuff Facebook

Rights reserved by www.slimjuff.co.za - GRKK Web Presence
  • Link to Facebook
  • Tuis
  • SlimJuff Winkel
  • Kontak My
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Link to: Gr1&2 Afr HT – Skryf van sinne & stories dmv hulpmiddels Link to: Gr1&2 Afr HT – Skryf van sinne & stories dmv hulpmiddels Gr1&2 Afr HT – Skryf van sinne & stories dmv hulpmiddelsSkryf van sinne en stories mbv hulpmiddels Link to: GR 2 Afr HT – Seerowers Werksboek Link to: GR 2 Afr HT – Seerowers Werksboek Seerowers WerkboekGR 2 Afr HT – Seerowers Werksboek
Scroll to top Scroll to top Scroll to top