• Link to Facebook
  • Kontak My
Slim Juff geskep deur Sanita Welgemoed: 062 951 166 1
Slim Juff
  • Tuis
  • Hoe Bestel Ek
  • SlimJuff Winkel
    • Wiskunde / Mathematics
      • Gr 1 Wiskunde
      • Gr 2 Wiskunde
      • Gr 3 Wiskunde
      • Gr 1 Maths
      • Gr 2 Maths
      • Gr 3 Maths
    • Huistaal: Afrikaans
      • HT Afr Gr R
      • HT Afr Graad 1
      • HT Afr Graad 2
      • HT Afr Graad 3
    • English Home Language
      • HL Eng Grade 1
      • HL Eng Grade 2
      • HL Eng Grade 3
    • 1ste Addisionele Taal: Afr/Eng
      • 1ste AT Afr / Eng Gr 1
      • 1ste AT Afr / Eng Gr 2
      • 1ste AT Afr / Eng Gr 3
    • 2de Add Taal: isiXhosa/isiZulu/Sepedi & Sesotho
      • isiXhosa
        • Gr 1 isiXhosa
        • Gr 2 isiXhosa
        • Gr 3 isiXhosa
      • isiZulu
        • Gr 1 isiZulu
        • Gr 2 isiZulu
      • Sepedi
        • Gr 1 Sepedi
        • Gr 2 Sepedi
      • Sesotho
    • Remediëring / Intervensie
    • Gratis Hulpbronne
    • Calendar 2026
  • Wenslys
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Registreer Nou
  • Menu Menu
  • Shopping Cart Shopping Cart
    0Shopping Cart
Skryf van sinne en stories mbv hulpmiddels
Skryf van sinne en stories mbv hulpmiddels
Skryf van sinne en stories mbv hulpmiddels
Skryf van sinne en stories mbv hulpmiddels
Skryf van sinne en stories mbv hulpmiddels

Gr1&2 Afr HT – Skryf van sinne & stories dmv hulpmiddels

R50.00

Gr1 & 2 Afr HT – Skryf van sinne & stories dmv hulpmiddels.

34 A- 4 blasye propvol idees en aktiwiteite (Klank en Woordbou)

Categories: Gr 1 Afr HT Klank en Woordbou, Gr 2 Afr HT Klank en Woordbou Tags: GR 1 Afr HT Klank en Woordbou, Gr 2 Afr HT Klank en Woordbou
  • Beskrywing

Beskrywing

Gr1 & 2 Afr HT – Skryf van sinne & stories dmv hulpmiddels.

34 A- 4 blasye propvol idees en aktiwiteite (Klank en Woordbou)

Gedifferendieërde aktiwiteite (m.a.w. van maklik tot effens moeiliker)
• AFDELING A: Prente met ‘n woordbank word verskaf. Die prente is in volgorde geplaas (volgens werklike gebeure).
Voltooi nou die sinne. Laat die prente en woordbank jou help.
• Na oefening van bogenoemde, word eie sinne geskryf.
• Verskeie onderwerpe: Ons gaan see toe
• Ons gaan wildtuin toe
• Besoek aan die veearts
• Besoek aan die plaas
• Ek gaan skool toe.
• Ek versorg my hond
• AFDELING B: Prente en woordbank word verskaf. Hier moet leerders eers self die prente in volgorde van gebeure plaas en daarna die sinne skryf.
• Tema’s sluit in : Ek was Pappa se kar.
• Ek maak koffie
• Ek maak ontbyt
• Ek was skottelgoed
• Pappa braai vleis
• Na skool, by die huis
• AFDELING C: Sinne en woordbank word verskaf. Leerders moet self kies watter woord die sin die beste sal voltooi.
• Tema’s sluit in: My Juffrou
• Sport
• Speel by maats
• Pouses by die skool
• Vakansie-tyd
• AFDELING D: In hierdie afdeling word logiese denke en kreatiwiteit aangemoedig. Leerders ontvang’n tema en moet dan sinne of ‘n storie daaroor skryf. Geen hulpmiddels word nou voorsien nie.
• Juffrou kan haar leerders beter leer ken deur hierdie
tema’s se skryfwerk.
• Tema’s sluit in: Ek verlang na…
• Die beste dag van my lewe, was toe….
• Ek wonder soms oor.
• Die beste geskenk ooit, was ….
• As ek skoolhoof was, sou ek ….
• Ek is lief vir ….
• Die hartseerste dag, was toe ….
• Wat as ….

Soortgelyke Produkte

  • Gr1 Afr HT Klank en Woordbou, pasmaats met oo woorde

    Gr 1&2 Afr HT Klank en Woordbou – pasmaats met oo woorde

    R25.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • GR 1 KLANK ei FLITSKAARTE

    Gr 1 Afr HT Klank ei Flitskaarte

    R10.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • Gr 1 Afr HT Klank en Woordbou Pasmaats met oe woorde .

    Gr 1&2 Afr HT Klank en Woordbou – pasmaats met oe woorde

    R20.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • Gr 2 Afr HT Klank en Woordbou Pasmaats met aai woorde .

    Gr 2 Afr HT Klank en Woordbou Pasmaats met aai woorde .

    R15.00
    Add to cart Add to cart Add to cart Show Details Show Details Show Details
  • Tuis
  • Hoe Bestel Ek
  • SlimJuff Winkel
  • Wenslys
  • Kontak My

Besoek die Winkel

  • Gr R Afr HT Skoolgereedheid
  • Afr Huistaal Gr R Klanke
  • HT Afr Gr R
  • HT Afr Lees Gr 3

Erkenning aan

Whimsy Clips

Volg Ons

SlimJuff Facebook

Rights reserved by www.slimjuff.co.za - GRKK Web Presence
  • Link to Facebook
  • Tuis
  • SlimJuff Winkel
  • Kontak My
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privacy Policy
  • Terms of Service
Link to: GR 1&2 Afr HT – Begin & Eindklank Inoefen Boekie Link to: GR 1&2 Afr HT – Begin & Eindklank Inoefen Boekie GR 1&2 Afr HT – Begin & Eindklank Inoefen BoekieGr1 & Gr2 Afr HT BEGIN & EINDKLANK BAASRAAK BOEKIE VOORBLAD Link to: GR 2 Afr HT – Die Towersleutel Werksboek Link to: GR 2 Afr HT – Die Towersleutel Werksboek Die TowerboekGR 2 Afr HT – Die Towersleutel Werksboek
Scroll to top Scroll to top Scroll to top