Beskrywing
Gr 2 HT Afr Klank en Woordbou – Saamgestelde begin twee klanke
Saamgestelde begin twee-klanke
19 A-4 blaaie.
Hierdie drukbare begin twee-klanke, is pragtig kleurvol vir gebruik op jou klasmuur of in jou klanke-afdeling. Vaslegging vind plaas deurdat leerders gereeld die klanke en prente sien en assosieer.
Die volgende begin klank-samelstellings is ingeluit
• sl-
• sw-
• pr-
• kr-
• sk-
• gr-
• kl-
• br-
• pl-
• gl-
• sm-
• sp-
• sn-
• fr-
• fl-
• kw-
• dw-
• tw-
R 15.00













