Beskrywing
Gr 2 Kenossie Lees – en Werkboek (Leesboek = R25 en Werksboek = R60)
Leesboek in Powerpoint en werkboek in A4 (PDF)
Kies powerpoint in kleur of wit- en swart
‘n Spesiaal ontwikkelde leesboekie vir Graad 2.
Die leesboek en werkboek is in A4 formaat
Nuwe woordeskat en Sigwoorde / Hoë Frekwensiewoorde,
ingesluit.
UNIEKE WERKBOEK: wat saam met die leesboek gebruik word.
Aktiwiteite sluit o.a. in:
• Bespreking van voorblad en teks
• Visuele diskriminasie i.t.v. nuwe woordeskat
• Baié herhaling van nuwe woordeskat en sigwoorde
• Uitkenning van nuwe woordeskat
• Ouditiewe diskriminasie aktiwiteite
• Lettergrepe
• Mondelinge aktiwiteite
• Spoedlees
• Woordsoektogte
• Assosiasie van woorde
• Skryf van nuwe woorde
• Sin-voltooiing
• Knip en plak van sinne
• Teken prent voorsien van byskrifte
• Antwoord begripsvrae
• Insig-vrae
• Assessering
• Taalleer aktiwiteite
• Skryf van sinne
• Skryf van eie storie
• Bespreking van leesboek se “boodskap: WAARDE- OMGEE!
• Toepassing van WAARDE.
• 2 GRATIS SPELETJIES OM WOORDESKAT vas te lê, en vinnig te herken.
Prys:
Leesboek: R 25.00
Werkboek: R 60.00
TOTAAL: R 85.00





















