Beskrywing
Gr 3 Wiskunde Werkboek Kwartaal 2
Gedifferensieërde, volledige werkboek vir die 2de Kwartaal bestaande uit:
74 bladsye werksboek
2 Afdelings:
Afdeling A: vir leerders wat uitdagings het en gemakliker voel met kleiner getalle.
Afdeling B: vir leerders wat op peil werk en sommiges wat uitdagings benodig.
CAPS gefundeerd.
Sluit die volgende afdelings in:
- Getalle, bewerkings en verwantskappe
- Patrone en Funksies
- Ruimte en vorms
- Meting
- Datahantering













