Beskrywing
Verwarring y, ei en ui klanke
Oulike aktiwiteite om leerders te help om te onderskei wanneer word die “y, ei of ui-“klanke gebruik.
Aktiwiteite sluit in:
- Ouditiewe uitkenning
- Onderskei tussen kort- en lang klanke
- 3 A4 muurkaarte vir visuele uitkenning
- Uitkenning in woorde
- Voltooi woord met korrekte klank
- Prent assosiasies
- Invul in sinne
- Woord soektog
- Taalreëls
- Assosiasies
- Klank sortering
- Klank- en woordbou
- Teken prente van die word
- Hoor die verskil
- Woordbank: sinne
- Kies die korrekte klank
- Rym en ritme: fonologiese bewustheid
- Woordfamilies en patrone
- Prentlose leidrade
- Mini-reëls
- Redigeer en maak reg
- Mini skriftelike toets
- BYKOMENDE IDEES VIR JUFFROU
- Speletjie as toepassing: Pasmaats met klanke speletjie










