Description
Gr R Afr HT Enkelklank – simbole en prente “Legkaart” Vorm
22 bladsye met 4 van die meeste klanke en simbole wat daarby pas.
- Identifisering van begin enkelklanke
- Assosiasie van begin- enkelklanke met prente
- Samevoeging van klank en prent
- Pret manier van klanke leer.
- Analise en sintese