Description
Gr R Afr HT PowerPoint Aanbieding – Leer “b” Klank Ken
22 “slides” met klank by. MAW. ‘n hele lessie oor klank “b”.
Hierdie PowerPoint is geskik vir Gr R, Gr 1, asook Remediëring.
- Assosiasies vir herkenning van b-klank
- Ouditiewe oefeninge
- Visuele diskriminasie
- Visuele persepsie
- “Lees” van woorde m.b.v prente
- Oog-oefening: ons lees van links na regs
- b-woord “onthou speletjie”
- Fynspier ontwikkeling – knip uit
- Volg van instruksies
- Leer om klankie-b reg te skryf