Beskrywing
Afrikaans Skool Muurkaarte
Verskillende skoolverwante woorde en gebruiksartikels word uitgebeeld, bv. ‘n tas, skêr, potlood ens.
Daar is 10 verskillende kleurvolle muurkaarte met die woorde van die items in Afrikaans, Engels en 2de Add Tale, isiXhosa of Sesotho.














Reviews
There are no reviews yet.