Slim Juff geskep deur Sanita Welgemoed: 062 951 166 1
Afrikaans Die Gesin Muurkaarte
R15.00
Afrikaans Die Gesin Muurkaarte
Verskillende gesinslede word uitgebeeld en die kinders leer hoe die woorde uitgespreek word. Tale: Afrikaans en Engels 2de Addisionele tale: (isiXhosa (Gr1) en Sesotho).
8 Gekleurde muurkaarte wat verskillende gesinslede uitbeeld met prente en woorde in Afrikaans, Engels en 2de Addisionele Taal (isiXhosa Gr 1 en Sesotho.