Beskrywing
Afrikaans Tel 1-10 Eng/isiXhosa Muurkaarte
Telwoorde van 1 tot 10 word uitgebeeld en die kinders leer hoe dit uitgespreek word. Tale: Afrikaans en Engels 2de Addisionele taal isiXhosa (Gr1)
11 Kleurvolle muurkaarte met prente, Afrikaans, Engels en 2de Add Taal isiXhosa.
















