Beskrywing
Aksiewoorde Muurkaarte
18 pragtige, kleurvolle muurkaarte beeld verskillende aksiewoorde uit en die woorde word in Afrikaans, Engels en 2de Add Taal isiXhosa gegee.
R18.00
Verskillende vorms word uitgebeeld en die kinders leer hoe dit uitgespreek word. Tale: Afrikaans en Engels 2de Addisionele tale: (isiXhosa (Gr1) en seSotho).
Volledige stel van 18 muurkaarte
18 pragtige, kleurvolle muurkaarte beeld verskillende aksiewoorde uit en die woorde word in Afrikaans, Engels en 2de Add Taal isiXhosa gegee.

isiXhosa Emosies Muurkaarte