Beskrywing
Engels Vorms Muurkaarte
Verskillende vorms word uitgebeeld en die kinders leer hoe dit uitgespreek word. Tale: Afrikaans en Engels 2de Addisionele tale: (isiXhosa (Gr1) en Sesotho)
6 Kleurvolle muurkaarte met prente van vorms, Afrikaans, Engels en 2de Add Taal.














